Maak jou besigtigingsafspraak VANDAG!

Waterkloof Marina Aftreelandgoed inWaterkloofrif, Pretoria

Bergvallei Aftreelandgoed inMontana, Pretoria

Celebration Aftreelandgoed inRandburg, Johannesburg

Tree af in 'n Bosveld-paradys met hierdie nuwe, meer bekostigbare aftreeontwikkeling wat teen die einde van 2023 vrygestel gaan word. Hierdie landgoed sal beskik oor effektiewe beurtkragoplossings en vele leefstylfasiliteite. Registreer nou vir die waglys.

Hierdie is dié plek om af te tree! 'n Oase in die noorde van Johannesburg en perfek vir almal ouer as vyftig.Geniet 'n aktiewe, sosiale en gemaklike leefstyl met die gemoedsrus van 24-uur sekuriteit en mediese dienste op die perseel.

Waterkloof Marina bied 'n unieke waterfront aftreeleefstyl in die hart van Pretoria se mees gesogte voorstad.
Met wêreldklas sorg- en mediese ondersteuningsfasiliteite op die perseel, is u verseker van volledige gemoedsrus.

Copyright | Privacy Policy